Registreer vir deelname

Word ‘n Witjassie!

Indien Die Witjassies ‘n aktiwiteit by jou kleuterskool of laerskool is kan jy die onderstaande vorm invul om vir deelname te registreer en dan saam met ons op hierdie wetenskap ontdekkingsreis gaan. ‘n Fasiliteerder sal jou soos blits kontak en meer inligting oor kostes en klastye verskaf.

Indien jy graag Die Witjassies as ‘n aktiwiteit by jou kind se skool wil hê kan ‘n epos gestuur word aan Tiani by witjassies@gmail.com.

 

 

Registreer

error: Content is protected !!